Quantcast
Channel: Kreatiewe Kos Idees » Vegetables/groente
Browsing latest articles
Browse All 20 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Guacamole

  Guacamole Helena Kruger (Lekker resepte vir die jongergeslag) 1 groot ryp advokadopeer 1 huisie knoffel, fyngedruk 1 rooi rissie sout en peper 1t suurlemoensap Metode: Sny chillies oop,, verwyder...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aartappel gereg met hoender, kaas en spek

Hoender/spek en kaas aartappeldis Adapted from: singingthroughtherain Bestandele: 500 gr ontbeende hoenderborsies, in blokkies gesny (rou) 6-8 medium aartappels (geskil) sny in groterige blokkies 1/3...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pampoenbredie

PAMPOENBREDIE (Dit lewer 8 porsies) Voorkom dat die bredie waterig is, en gebruik ‘n boerpampoen (plat en wit) of botterskorsie (butternut). Die vleis bly ferm. 2 groot uie, in ringe gesny 4 naeltjies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gevulde pampoen

Gevulde Pampoen Ilse Mynhardt van Wyk 1 Pampoen ongeveer so 30-40 cm in deursnee (Ek verkies die Crown pampoen bo die gewone wit boerpampon omdat hulle ‘n dieper bak maak as die plat boerpampoen) Sout...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pampoen (idees van lede om pampoen bietjie op te kikker)

  Henriette van Eck Ek sit bietjie fyn ui in en kaneel. Babsie De Beer Ek braai my pampoen ook in botter, maar in swart yster pot. As die pampoem sag is gooi ek bietjie bietjie bruin suiker by terwyl...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mielie Geregte

Sweetcorn Fritter (serves 6) By: Just easy recipes (S.A.) Ingredients: 1 tin sweetcorn kernels (pitmielies) 1 1/2 cups cake flour 2 eggs 1/2 cup milk 100g cheddar cheese, grated (1 cup) 1 tbsp fresh...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vries van aartappels

FREEZING FRESH POTATOES: [by: Hillbilly Recipes.] INSTRUCTIONS: 1. Peel 1kg of potatoes, and cut them into 1-inch cubes. Cook in simmering, salted water to cover until just tender. Spread in a single...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

WORTEL POEDING

STOMPIE SE LEKKER WORTELPOEDING BESTANDDELE: 60 g margarine (75ml) 2 k wit suiker… 2 eiers 3 k grof gersasperde geelwortels 2 ml suurlemoen geursel 2 k koekmeelblom 10 ml bakpoeier knypie sout METODE:...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gebakte aartappels met spek en kaas (Braai bygereg)

BAKED POTATOES WITH BACON AND CHEESE http://www.goodshomedesign.com/baked-potatoes-bacon-onion-cheese/ You will need the following ingredients: – 6 large baking potatoes – 1 stick of butter – 3 tbsp...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gevulde aartappels

TWICE-BAKED POTATOES WITH HAM Ingredients 4 large baking potatoes, unpeeled and baked 2 cups cheddar cheese, divided (about 8 oz.) 1/2 cup Mayonnaise 1/2 cup sour cream 150gr diced ham (cooked)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ertjie/ertjie idees

Wie ken VLA ERTJIES met uie?? Braai 1 ui fyngekap tot sag Kook jou hoeveelheid ertjies wat jy nodig het tot sag. Jy kan biejie suiker ingooi en ook sout – of net suiker of net sout – dit hang af van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gemengde groente geregte

GEMENGDE GROENTE MET KAAS/WITSOUS Rens se resep 1 pak gevriesde groente (stoom of kook vinnig tot sag maar nie pap nie) 1 pakkie spek 1 ui gekap Sout en peper na smaak Braai spek en ui tot sag – ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groenboontjie geregte

GEBAKTE GROENTEBONE-GEREG (Lekker resepte vir die jongergeslag) 2 x 410g-blikke groenboontjies 50 ml olie 2 ml sout en knippie peper 125 ml suurroom broodkrummels 125 ml gerasperde kaas Metode: Verhit...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Warm aartappelslaai/ Baba aartappels met uie, sampioene en spek

LEKKER BRAAIGEREG Baba aartappels, baba uitjies, sampioene, spek en feta Ek het sakkie baba aartappels (met skil aan) en so 10 klein baba uitjies (geskil) (uie is opsioneel) gekook met sout tot sag....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Potato wedges/gebakte aartappels

Potato wedges met meel en aromat Ek wil julle ‘n paar maklike maniere wys om lekker ‘CRISPY POTATO WEDGES”  TE MAAK OLIE: Skil jou aartappels en sny aartappel in 4 stukke/skywe Gooi in plastieksak en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blomkoolkaastert

Blomkoolkaastert KORS: 4 koppies rou, gerasperde aartappel 1 eier geklits ½ teelepel sout ¼ koppie gerasperde ui VULSEL: 1 Knoffelhuisie fyngedruk 1 koppie gerasperde ui 3 eetlepels botter 1 teelepel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aartappelgereg (Geskik vir grootmaat)

  Saterdag het ons ‘n funksie gehad vir 60 mense en ons het die ou wenresep gemaak Skrop aartappels skoon (ons hou die skil aan of skil indien verkies) Kook in soutwater tot gaar. Sny in blokke van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Biltong aartappel molshopies

Maggi Oliver het hierdie heerlike biltong molshopies gemaak. Dit is baie lekker saam met braaivleis . BILTONG-MOLSHOPIES (HEERLIK) BESTANDDELE: 6 groot aartappels 1 ui, fyn opgekap olie klontjie botter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aartappels – gebraaide aartappels

‘n Lekker aartappelgereg om by jou braai te geniet! (Dankie Crizane De Meillon vir jou resep en foto). Gebraaide baba-aartappels: 1 kg baba-aartappels Growwe sout en peper na smaak 3 eetl olyfolie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Meatless Monday / vleislose geregte

SPINASIETERT MET KORS 500gr spinasie (ek gebruik gewoonlik so 2 van die bossies wat jy te koop kry by die winkels) 1 ui gekap Kook bg vir so 10 min – dreineer water af Meng 1 pakkie wit uie sop en 1...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 20 View Live




Latest Images